404 not found. Happenings - ZanddriftvineyardsZanddriftvineyards

WAT GEBEUR BY ZANDDRIFT

Spyskaart

Ons spyskaart is propvol lip-lekker disse wat jy kan geniet. Probeer gerus ons heerlike pizza's wat in ons eie pizza oond voorberei word. Jy kan ook jou funksies of ete's hier by ons hou.

Hier is iets vir elkeen! Die maaltyd sal ook nie voltooid wees sonder 'n glasie van ons heerlike wyne nie, vra gerus ons vriendelike personeel wat hul sal aanbeveel.


Speelplek

Kom geniet 'n heerlike dag saam met die familie. Die kinders kan in die oulike huisies speel of selfs op die glyplanke, swaaie of klimrame. Ontspan en geniet 'n heerlike glasie wyn terwyl jy die lieflike uitsig verken. Jy is ook welkom om 'n paar kiekies te neem.


Die Gifhuis

Die Gifhuis is een van die heerlike areas, waar jy saam met vriende bymekaar kom om 'n heerlike glasie wyn kan geniet. Dan word die braai ook gekomplimenteer met 'n pragtige sonsak. Net langs die Gifhuis is die prettige speel area waar die kinders kan swaai, gly en selfs in die groot "Minions" speel.

See how it was lastly: